The different faces of Bulimia Nervosa
Abstract (Summary)
The Different Faces of Bulimia is a research project that has represented a
journey. It began with the question “How do females experience bulimia as part
of their lives?” and moved through rooms where different ‘faces’, or theories on
bulimia, were met with and interviewed. There appear to exist, in literature
concerning bulimia, five dominant faces on the matter. These are the
Psychopathology face, the Psychoanalytic face, the Cognitive-behavioural face,
the Cyberspace face, and the Narrative face. Each of these
appeared to offer an individual and different meaning of bulimia. The research
extended to include the sixth and seventh faces of C and L, two women who live
with bulimia in their own lives, and the meaning that they attach to it. They
represented the individual faces that existed in human interaction and not in the
words of books, magazines, or computer screens.
The meaning of bulimia in C and L’s lives was searched for in interviews with
both women that were audio-recorded and transcribed. The analysis of these
was done in line with narrative methodology which holds that our experience is
constructed in collaboration with history (or past experience) and culture. Both
history and culture is assumed to inform and co-author the narratives of bulimia
in C and L lives, as well in the lives of the five dominant faces explored in this
research. The analysis took the form of searching for the meaning that C and L
attach to bulimia. The five dominant literary faces also became the history and
culture that one supposes women living with bulimia to co-exist with, and their
effect on their personal narratives became important. That is, whether the
dominant literary faces had an effect on the stories told by the faces of these two
women.
In line with narrative methodology, this research’s aim was not to provide one
final answer or conclusion to the research question, but rather to provide an
analysis of the individual meanings contained in each face. It has, in effect,
added another face of bulimia in it’s search for what bulimia means.
Samevatting
Die verskillende gesigte van bulimie is ‘n narvorsings projek wat ‘n reis
verteenwoordig. Dit het met die vraag begin: Hoe ondervind en ervaar vrouens
bulimie as deel van hul lewens? En beweeg deur kamers met verskillende
gesigte of teorie van bulimie, wat jy ontmoet en onderhourd voer. Dit wil
voorkom dat literatuur oor bulimie, vyf dominante gesigte voorkom. Hierdie is die
Psigopatoloies gesig, die Psigoanalities gesig, die Bewuste-gedrags gesig, die
Kuberruimte gesig en die Relaas gesig. Ieder en elkeen wil voorkom om ‘n
individuele en verskillende mening van bulimie te gee. Die navorsing is verleng
om ‘n ses en sewende gesig van C en L, twee vrouens wat met bulimie geleef
het, en die waarde wat hulle daaraan geheg het. Hulle het die individuele
gesigte verteenwoordig van die menslike interaksie, wat nie in waarde van
boeke, tydskrifte of rekenaars skerms te vinde is nie.
Die meening van bulmie in C en L se lewe was ondersoek vir onderhoude.
Beide vroue was oudio opgeneem en getranskribeer. Die analisering van
hierdie, en die vyf ander gesigte van bulimie, was gedan in lyn met relaas
metologie wat met ondervinding saamgestel is met samewerking met die
geskiedenis (of verlede) as ook kultuur. Beide geskiedenis en kultuur is
veronderstel om hierdie gesigte in kennis te stel en te outeur, en die verhaal van
bulimie te vertel. Analisering maak plek vir ondersoeking, om die betekenis van
elke gesig van bulimie in hul eie lewe net soos die analisering geletterd gesigte
probeer om die onsekere meening wat elkeen in hou wat bulimie het.
Die vyf dominate letterkundige gesite, word ook later die geskiedenis en kultuur
met wie die vrouens met bulimie leef en die effek op hul persoonlike lewe en
vertellings is belangrik vir ons. Dit is, of die oorheersende letterkundige gesigte
‘n effek het op die stories van die gesigte hierdie twee vroue vertel. In lyn met
relaas metologie, die navorsing was nie daarop gemik om ‘n finale antwoord of
gevolgtrekking om die navorsing te bevraagteken nie, maar eerder ‘n analisering
meening van die individuele gesigte. Dit het inderdaad ‘n ander gesig in die
navorsing van bulimie bygevoeg.
Bibliographical Information:
Advisor:
School:University of Pretoria/Universiteit van Pretoria
School Location:South Africa
Source Type:Master's Thesis
Keywords:bulimia
ISBN:
Date of Publication: